Dogter gevind danksy Google

2009-11-12 00:08
Tweets Share Share line Print

Washington -  ‘n Eenvoudige Google-soektog het ‘n pa en sy dogter na drie dekades weer bymekaar uitgebring.

April Antoniou (30) en haar pa Scott Becker is reeds jare lank op soek na mekaar, sonder enige geluk. Maar toe Antoniou so paar dae gelede die woorde “Scott Robert Becker op soek na April” in Google ingetik het sou sy nooit kon raai waarop sy sou afkom nie.

Google het Antoniou na die webtuiste, www.aprilbecker.com, verwys waar sy ‘n onverwagse boodskap gevind het wat haar pa reeds sewe jaar gelede geskryf het in die hoop dit sy daarop sou afkom.

“Liewe April,

“As jy hierdie lees, moet jy asseblief ‘n e-pos stuur aan april@aprilbecker.com. Ek is jou pa en ek sal graag met jou wil praat.

“O, so terloops jy het nou selfs ‘n jonger suster wat BAIE graag met jou wil praat :-)

“Pa, Scott Robert Becker”

Volgens Becker soek hy reeds jare lank na sy dogter sedert hy van haar ma vervreemd is. April was toe net ‘n maand oud. Hy het glo duisende rande spandeer om haar te probeer vind, maar aan die einde was dit Google wat tot sy redding gekom het.

“Ek kon haar nie vind nie. Ook nie haar ma nie. Ek het orals gesoek,” het Becker aan ‘n plaaslike televisiestasie gesê.

“Ek het gehoop dat sy op ‘n dag haar eie naam sou intik en die webtuiste sou ontdek,” het hy gesê.

–Sapa, AFP

Lees meer oor: internet  |  kan jy glo  |  gevind

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

SharePoint Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab AT PU MY07
2007
R 199,950.00

BMW

530i E60 AT
2004
R 268,800.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
1999
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.