Dodelike bakterieë deur selfone oorgedra

2011-10-18 10:07
Tweets Share Share line Print

Londen – Een uit elke ses selfone in Brittanje is met fekale stof besmet en die bakterieë daarin kan uiters ongesond wees.

Navorsers van die Universiteit van Londen het bevind die E.coli-bakterieë wat op selfone gevind is, is daar as gevolg van hul eienaars se swak gewoontes in die badkamer.

Die selfoongebruikers was nie na besoeke aan die badkamer hul hande behoorlik nie, het die studie bevind.

Die bakterieë, wat in fekale stowwe gevind word, kan mae ontstel, voedselvergiftiging veroorsaak en in sommige gevalle selfs dodelik wees.

“Die feit dat E.coli op so baie selfone gevind word, bewys dit is ‘n landswye probleem,” het Ron Cutler van die universiteit gesê. “Mense sê hulle was hul hande gereeld, maar die wetenskap weerspreek hulle.”

Sowat 92% van selfone en 82% van hande wat die navorsers ondersoek het, is met E.coli besmet.

Die fekale bakterieë kan ure lank na badkamerbesoeke op die hande oorleef, het die navorsers gesê.

Dit word ook maklik oorgedra vanaf deurhandvatsels, kos en ook selfone. 

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: gesondheid  |  e.coli  |  selfone  |  bakterieë

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Network IT Bruma
R25000 - R29000

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.