Dodelike adder het nie mannetjie nodig vir nageslag

2011-10-18 09:31
Tweets Share Share line Print

New York – Die dodelike vroulike kuiladder is in staat om sonder ‘n mannetjie se bydrae ‘n nageslag die lewe in te bring, het navorsers van Amerika bevind.

Die adder kan ook spermselle vir sowat vyf jaar berg voor hulle dit gebruik, het die navorsers bevind.

Die evolusionêre genetikusse Warren en Gordon Schuett van die staatsuniversiteit van Noord-Carolina het die slang bestudeer by 'n akwarium waar sy oor vyf jaar slegs kontak met een mannetjie gehad het. Dié mannetjie was egter van ‘n ander spesie (Pantherophis guttatus) en die navorsers meen kruisteling tussen die twee is onmoontlik.

Die wyfie het egter aan vier kleintjies geboorte gegee en ‘n ondersoek van hul DNS lewer geen bewyse van ‘n mannetjie se gene nie.

“Met die tegnologie wat ons tot ons beskikking het om DNS te analiseer, is dit vir ons moontlik om te bewys hierdie geboortes is meer algemeen as wat ons eens gedink het,” het Booth gesê.

Booth en Schuett se bevindinge is in die Biological Journal of the Linnean Society gepubliseer.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: diere  |  slange

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ja nou wat anders. Hulle sal die laaste een ook doodmaak en gaan hulle dan mekaar se galblase begin oes? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.