Dinosourus in sy eie spore dood

2011-09-14 18:53
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Fossiel wat vyftig jaar in ‘n Poolse museum gehuisves is, is die eerste dinosourusfossiel wat in sy eie voetspoor behoue gebly het, het wetenskaplikes gesê.

‘n Onlangse ondersoek van die 80 miljoen jaar oue fossiel het wetenskaplikes tot die bevinding gelei dat ‘n enkele reuse-voetspoor die gefossileerde omhul.

Fossieljagters van Pole en Mongolië het die fossiel in 1965 in Mongolië opgegrawe.

Die dinosourus is ‘n Protoceratops en aangesien dit een van die mees algemene spesies is wat navorsers gereeld in die Gobi-woestyn opgrawe, het navorsers aanvanklik min aandag aan die vonds geskenk.

Hulle het egter nou bevind dit is die eerste dinosourus om in sy eie voetspore behoue te bly.

Die navorsing is in die joernaal Cretaceous Research gepubliseer.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: fossiele  |  dinosourusse

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Verskoon my pessimisme maar met ons land se 'track record' kan ek nie sien dat ons dit gaan maak nie. Sal apologie aanteken as ek verkeerd is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

PHP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

PHP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.