Dieet maak honger 'permanent' erger

2011-10-28 12:01
Tweets Share Share line Print

New York  – Selfs ‘n jaar nadat jy met ‘n streng dieet die vetrolletjies kon afskud, beveel hormone jou om te: “Eet, eet, eet!”

Die bevindinge wys mense wat na ‘n streng dieet weer gewig opgetel het, verval nie noodwendig weer in slegte gewoontes nie, maar sukkel liewer teen ‘n aanhoudende biologiese drang.

“Mense wat die gewig weer optel moet nie te hard op hulself wees nie,” het die navorser Joseph Proietto van die Universiteit van Melbourne in Australië gesê. “Eet is ons mees primitiewe instink.”

Om die teorie te staaf, het die navorsers vrywilligers ‘n streng dieet laat volg. Die vrywilligers het gemiddeld sowat 14 kg in die eerste 8 weke verloor met behulp van ‘n plaasvervanger vir ‘n maaltyd, Optifast, en groente voor hulle die laaste twee weke weer 'n normale eetprogram gevolg het.

Selfs met berading oor hoe om die gewig af te hou, het die vrywilligers oor 12 maande gemiddeld 5 kg opgetel.

Die navorsers het bevind selfs ‘n jaar na die dieet begin is, was ses hormone steeds uiters aktief besig om die vrywilligers se honger aan te vuur.

“Dit is glad nie verrassend nie,” het Proietto gesê. “Dit is waarskynlik ‘n permanente reaksie in die liggaam.”

Die navorsing is in die New England Journal of Medicine gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: gesondheid  |  eetgewoontes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Verskoon my pessimisme maar met ons land se 'track record' kan ek nie sien dat ons dit gaan maak nie. Sal apologie aanteken as ek verkeerd is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.