Dié medikasie kan oudag uitstel

2011-11-02 14:17
Tweets Share Share line Print

Londen – Wetenskaplikes het in ‘n poging om ‘n kuur vir ‘n dodelike kindersiekte te vind, ‘n manier ontdek om die proses van veroudering te vertraag.

Die navorsers hoop die nuwe behandeling kan miljoene pasgebore babas help en tot 'n beter begrip van die proses van veroudering by mense lei.

Die nuwe behandeling kombineer bestaande medikasie met 'n algemene dieetmiddel, N-Asetiel-Sistien, om beskadigde selle te herstel.

Chris Hutchison en sy kollegas van die Durham-universiteit in Brittanje het die nuwe behandeling op soek na ‘n kuur vir progeria ontwikkel.

Progeria is ‘n siekte wat kinders agt keer vinniger as normaal laat ontwikkel.

“Ons het ‘n manier gevind om die verouderingsproses te vertraag by kinders met progeria,” het Hutchison gesê. “In die langtermyn het dit waarskynlik gevolge vir gewone veroudering ook.”

Die voorlopige resultate van die studie is in die joernaal Human Molecular Genetics gepubliseer.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Verskoon my pessimisme maar met ons land se 'track record' kan ek nie sien dat ons dit gaan maak nie. Sal apologie aanteken as ek verkeerd is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.