Die maan eintlik nat agter die ore

2011-08-18 17:53
Tweets Share Share line Print

New York – Die maan is 4,36 miljard jaar oud, sowat 200 miljoen jaar jonger as wat voorheen geskat is, volgens nuwe bevindinge.

Die nuwe skatting is gemaak ná ‘n ondersoek en datering van onlangs ontdekte maanrotse.

“Die jong ouderdom van die maanrots beteken die maan het heelwat later as ons vroeër gedink het verhard,” het die navorser Richard Carlson van die Carnegie-instituut in Washington gesê.

Die navorsing is in die joernaal Nature gepubliseer.

‘n Algemene teorie oor die ontstaan van die maan lui ‘n planeet so groot soos die aarde het ons tuisplaneet in sy vroeë ontwikkelingstyd getref.

Die magma wat uit die reuse-botsing uitgespat het, het geleidelik afgekoel en verhard in die ruimte om die aarde se satelliet te vorm.

“Ons sal dalk ons kennis oor die ontstaan van die maan moet heroorweeg,” het Carlson gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: maan  |  ruimte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... Verskoon my pessimisme maar met ons land se 'track record' kan ek nie sien dat ons dit gaan maak nie. Sal apologie aanteken as ek verkeerd is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

SharePoint Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

BT-50 3.0 CRDi Drifter SLE D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 169,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 105,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.