Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dié groep pleeg meeste selfmoord

2012-09-20 14:15
Tweets Share Share line Print

Londen – Middeljarige mans van 'n minderbevoorregte agtergrond is tien keer meer geneig om selfmoord te pleeg as mense uit ander groepe, dikwels omdat hulle hul sin van identiteit en trots verloor het, het navorsers Donderdag gesê.

'n Navorsingsprojek wat van stapel gestuur is deur die Britse liefdadigheidsorganisasie The Samaritans, bied verduidelikings vir 'n tendens wat daarop dui dat mans in hulle 30's, 40's en 50's veel meer geneig is om selfmoord te pleeg.

"Terwyl selfmoord 'n gevolg van jou geestestoestand is.... is dit ook 'n maatskaplike kwessie en 'n kwessie van gesondheids-ongelykheid. Dit is onregverdig en onredelik," het Stephen Platt, 'n professor by die Universiteit van Edinburgh wat die navorsingsverslag in Londen voorgelê het, gesê.

"Die verskille wat ons in hierdie verslag beklemtoon.. is nie die soort verskille waarmee 'n beskaafde samelewing gemaklik kan wees nie."

Hoewel die studie veral op Brittanje fokus, meen navorsers die bevindings is van toepassing op enige land met 'n dienste-gedrewe ekonomie.

Mans in hulle middeljare is volgens die studie in 'n "bufferperiode" waartydens hulle nie seker is of hulle moet optree soos hulle ouer, meer tradisionele, stil pa's, of hulle jonger, meer progressiewe, individualistiese seuns nie.

"Die veranderende aard van die arbeidsmark oor die laaste 60 jaar het werkersklasmans beïnvloed," het die verslag gelui. "Met die agteruitgang van bedrywe waar mans tradisioneel in beheer is, het die mans nie net hulle werke verloor nie, maar ook die bron van hulle manlike trots en identiteit."

Die Wêreldgesondheidsorganisasie beraam dat bykans 'n miljoen mense elke jaar selfmoord pleeg.

Mans is volgens die studie in bykans elke land in die wêreld meer geneig om selfmoord te pleeg.

In Brittanje spesifiek pleeg daar elke jaar 3 000 mans uit 'n minderbevoorregte agtergrond selfmoord.

Platt het die bevindings as "skokkend" beskryf en gesê mans as risikogroep kan nie meer geïgnoreer word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: selfmoorde
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daan Oberholzer sê... Gaan hulle nie eintlik help nie want dit is minderjariges. Dan moet hulle ook nog die Mixit taal leer. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
R500000 - R600000

Strategy Specialist - Construction

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.