Dié formulemelk keer toe nié allergieë

2011-07-07 08:32
Tweets Share Share line Print

New York – ’n Soort formulemelk vir babas wat bemark word as “allergie-vriendelik”, keer glo nie dat babas met ’n familiegeskiedenis van allergieë ook allergiese reaksies toon nie.

Australiese navorsers het Nestlé se NAN Hypoallergenic, wat onder meer wei bevat, in ’n studie getoets. Hulle skryf in die Journal of Allergy and Clinical Epidemiology dat hulle 620 hoë-risiko-babas, wat byvoorbeeld ’n familiegeskiedenis van allergieë het, in drie groepe verdeel het.

Ná borsvoeding is die babas onderskeidelik wei-, koeimelk- of sojaformule gegee om te drink. Die babas was vir gemiddeld drie tot vier maande op borsmelk voordat die studie begin het en is twee jaar lank opgevolg.

Hulle het gereeld velpriktoetse ondergaan om te kyk of hulle allergiese reaksies toon teen melk, eiers, grondboontjies, stofmyte, gras en kathare. Simptome soos ekseem en reaksies op kos is ook aangeteken.

Net meer as die helfte van die babas het allergieë ontwikkel, ongeag die soort formule wat hulle gekry het.

Vorige studies het wel getoon die wei-formule en soortgelyke produkte kan babas teen allergieë beskerm indien die kinders dit vroeg genoeg kry en die babas nie uitsluitlik geborsvoed word nie. Dit het daartoe gelei dat sommige oorsese pediaters die gebruik van dié formules aangemoedig het.

Dokters het in reaksie gesê verdere navorsing is nou nodig.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: babas  |  ouerskap  |  gesondheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Dit is mos hoe 'n eerste wereld land operate om te help teen besoedeling van hulle land. Mense dink mos plastieksakke moet in bome en drade langs die pad rondhang. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.