Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dié diamante kos jou plaas se prys

2012-09-20 12:02
Tweets Share Share line Print

Josephine Johnson, sakebestuurder vir die mynmaatskappy Rio Tinto, hou 'n pienk diamant van 1,32 karaat omhoog. Dié diamant sal na verwagting vir meer as $1 miljoen (sowat R 8,34 miljoen) per karaat verkoop word. (Aaron Tam, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Hongkong – 'n Reus in die internasionale mynwese stal op die oomblik 'n versameling uiters seldsame gekleurde diamante in Hongkong uit in 'n poging om die deure na die Chinese juweliersmark te open.

Die 75 pienk, rooi en blou diamante word deur die mynmaatskappy Rio Tinto tentoongestel by 'n private uitstalling.

Dié maatskappy was in Februarie in die nuus ná 'n enorme pienk diamant van 12,76 karaat by een van sy Australiese myne gevind is. Dit is die grootste pienk diamant wat ooit in dié land gevind is.

Minder as 0,03 persent van die wêreld se diamante is pienk, en dié waardevolle steentjies kan vir tot 50 keer die prys van 'n gewone diamant verkoop word.

"In die laaste vyf jaar het ons werklik baie groei in China en Indië gesien," het Josephine Johnson, 'n sakebestuurder vir Rio, Donderdag gesê.

"Ons weet China word vir ons al hoe belangriker as 'n mark. China sal die mark in die VSA eintlik teen die jaar 2025 verbysteek in terme van die aankoop van diamante," het sy bygevoeg.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: hongkong  |  china  |  diamante
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

nu_un_clear sê... Ek is regtig jammer om dit te doen, maar ek moet my politike eier le..... Hou so aan, DA ! , dis hoe 'n mens regering fondse benut. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.