Die Facebook-boek

2009-07-15 12:00
Tweets Share Share line Print

Dié wat bekend is met die sosiale netwerk Facebook, sal weet dat dit deur Mark Zuckerberg geskep is en dat hy ook die stigter is.

Maar daar is nou ‘n nuwe boek oor Facebook wat ‘n ander storie vertel.

Ben Mezrich, skrywer van die  2003 treffer "Bringing Down the House," wil lesers ‘n ding of twee oor die name agter Facebook leer.

In sy nuwe boek,  Accidental Billionaires — The Founding of Facebook: A Tale of Sex, Money, Genius and Betrayal, volg Mezrich die sosiale netwerk se lewe van begin tot nou. Die boek word as nie-fiksie bemark.

Mezrich noem name soos Eduardo Saverin, Zuckerberg se eers beste vriend en oorpronklik ook medestigter. Hy skryf ook oor die tweeling Tyler and Carmeron Winklevoss, klasmaats van Zuckerberg wat hom aanvanklik aangestel het om ‘n kode vir húl eie webblad te skryf.

Mezrich volg Facebook se geskiedenis, van sy oorsprong in ‘n universiteitskamer tot wêreldwye internet fenomeen. Die webwerf het al meer as 200 miljoen gebruikers in slegs vyf jaar gelok het.

Die boek is 14 Julie op Amerikaanse rakke en sal later vanjaar in Suid-Afrika beskikbaar wees.
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Dit is mos hoe 'n eerste wereld land operate om te help teen besoedeling van hulle land. Mense dink mos plastieksakke moet in bome en drade langs die pad rondhang. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.