Derduisende visse vrek

2011-12-14 09:30
Tweets Share Share line Print

George. – Die gewilde hengel-strand by Blombos, tussen Stilbaai en Witsand in die Suid-Kaap, was die naweek besaai met nagenoeg 2 000 dooie visse wat uitgespoel het.

Hul vrekte hou verband met ’n skielike verandering in watertemperatuur, het dr. Stephen Lamberth, ’n navorser van die Wes-Kaapse departement van landbou, bosbou en visserye, gister gesê.

“Wanneer ’n sterk suidwester of suidooster waai, word warm bo-water teruggestoot en vervang deur koue water van onder af. Rifvisse, soos dié wat by Blombos gevrek het, is baie sensitief vir ’n vinnige daling in temperatuur wat met sulke opwellings in die water gepaard gaan.”

Dié visse, wat van warmer water hou, het glo weens termiese skok gevrek.

Hulle kan nie vinnig genoeg op die koue water reageer nie.

“Dié wat nie weens skok gevrek het nie, het waarskynlik na die strand geswem waar die water warmer is en toe uitgespoel.”

Dit is blykbaar ’n normale verskynsel aan die Suid-Kaapse kus en kom van tyd tot tyd in die Tsitsikamma- en Knysna-omgewing voor.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Dit is mos hoe 'n eerste wereld land operate om te help teen besoedeling van hulle land. Mense dink mos plastieksakke moet in bome en drade langs die pad rondhang. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.