Dapper krieke sal sterf vir die liefde

2011-10-07 18:06
Tweets Share Share line Print

New York – Mans dapper genoeg om hul lewens vir hul bemindes af te staan kan ook in krieke waargeneem word, het navorsers bevind.

Die navorsers het bevind krieke is nie net romanties van aard as dit by hul musikale gekriek kom nie, maar ook in hul toegewydheid aan die leifde.

“Baie mense dink sulke dapper gedrag vind slegs by mense of ander soogdiere plaas,” het die navorser Rolando Rodríguez-Muñoz gesê. “Asof dit met intelligensie of opvoeding verband hou.”

“Ons het bevind selfs klein manlike insekte, wat mens nie gewoonlik as slim of liefdevol sal beskryf nie, kan dapper en beskermend oor hul maats wees,” het Rodríguez-Muñoz, van die Universiteit van Exeter in Brittanje, gesê.

Die navorsers het 200 000 ure se beeldmateriaal van krieke bestudeer en bevind by paartjies vergroot die wyfie se kanse op oorlewing as die twee aangeval word terwyl die mannetjie s’n verklein.

“Krieke se verhoudings is baie anders as wat ons verwag het,” het Rodríguez-Muñoz gesê. “Hulle boelie glad nie hul maats nie.”
“Inteendeel, mannetjies is baie dapper en beskerm die wyfies.”

Die navorsing is in die joernaal Current Biology gepubliseer.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: liefde  |  diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Dit is mos hoe 'n eerste wereld land operate om te help teen besoedeling van hulle land. Mense dink mos plastieksakke moet in bome en drade langs die pad rondhang. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.