Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Curiosity kry foto's van sonsverduistering op Mars

2012-09-18 17:25
Tweets Share Share line Print

Washington – Nasa se Curiosity het daarin geslaag om foto’s te neem van ‘n gedeeltelike sonsverduistering op Mars.

Die foto wys die klein maan Phobos wat verby die son beweeg.

Phobos het ‘n deursnit van sowat 25 km en wentel elke 7,6 ure om Mars.

Wetenskaplikes by Nasa het die Curiosity opdrag gegee om honderde foto’s van die gebeurtenis te neem, maar net ‘n paar is tot dusver terug gestuur, het Sky News berig.

Sonsverduisterings gebeur baie meer gereeld op Mars as op aarde.

Die planeet is baie nader aan Phobos as wat ons aan die maan is, wat beteken dat Phobos meer gereeld verby die son beweeg.

Die volgende sonsverduistering word ‘n jaar van nou af verwag.

Kyk na die foto hier
 
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: nasa  |  curiosity
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maartins Siphiso sê... Heel moontlik is 33 859 biljoen berekeninge dalk verkeerd? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:44 PM
    Road name: Solomon Mahlanug Drive
    ACCIDENT after Waterkloof High School
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.