Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Curiosity bestudeer klippe van naderby

2012-09-26 13:53
Tweets Share Share line Print

Washington – Nasa se Curiosity-verkenningstuig het sy eerste noue-kontak eksperimente voltooi.

Die robot het sy arm-instrumente teen ‘n piramidale klip gedruk om die atomiese elemente van die klip vas te stel, het BBC News berig.

Daar was verwag dat die klip, wat na die ontslape Curiosity-ingenieur Jake Matijevic vernoem is, nie baie navorsingswaarde sou hê nie. Dit is meer as ‘n vroeë kans gesien vir die Curiosity om sy instrumente te gebruik.

Die Curiosity het nou weer sy reistog hervat.

Maandag het die Curiosity sowat 42 m gereis, die langste reistog wat die robot nóg aangepak het sedert dit sewe weke gelede op Mars geland het.

Die robot is op pad na ‘n gebied waar daar glo drie tipes geologiese terrein is. Wetenskaplikes het die gebied Glenelg gedoop.

Curiosity sal by Glenelg vir die eerste keer sy boor gebruik.

Die verkenningstuig sal minstens twee jaar lank op die planeet aktief wees en sal inligting van Mars se geologie en geomorfologie, asook die aard van organiese aktiwiteit op die planeet se oppervlak, na die aarde terugsein.

Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: mars  |  curiosity
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Hierdie tegnologie is ongelooflik!!! En tog... Vanaand gaan slaap 100de duisende honger... soos honde - in die stof..., word 'n kind se keel afgesny vir 'n stukkie brood en, vermoor 'n man sy vrou sonder om 'n oog te knip - terwyl die nuutste tegnologie om hulle verreis... Moraliteit groei ongelukkig nie saam nie... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Broadacres - 16:22 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Wednesday Braamfontein - 16:21 PM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Empire Road and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.