Crack-kokaïne versprei glo MIV

2009-10-20 21:18
Tweets Share Share line Print

Vancouver – Die rook van kokaïnekristalle, beter bekend as crack-kokaïne vergroot glo die risiko van die verspreiding van MIV, het ‘n Kanadese studie getoon.

Die verband tussen dié twee is egter nog ‘n kopkrapper.

Navorsers by die B.C. Centre for Excellence in MIV/Vigs wat die verband tussen die gebruik van die dwelms en MIV in een van Vancouver se armste onderdorpe bestudeer, het gesê die resultate toon ‘n behoefte aan nuwe pogings om “veiliger rookkamers “ te open om dwelmsverslaafdes te beskerm teen die virus.

Die negejaar lange studie het ook gevind die getal verslaafdes wat crack-kokaïne op ‘n daaglikse basis in dié woonbuurt rook, het toegeneem.

Toe navorsers in 1996 met dié studie begin het, het hulle geen verband tussen die rook van crack-kokaïne en MIV gesien nie.
 
Mense wat tydens die studie erken het hulle rook die dwelm op ‘n daaglikse basis, is vier keer meer blootgestel aan die virus as dié wat dit minder of glad nie rook nie, volgens navorsers.

Die virus kan versprei word via verslaafdes met mondsere wat dieselfde pyp deel. Sommige mag egter MIV-positief wees en só die virus oordra.

Navorsers is egter nie 100% seker daaroor nie.

Die woonbuurt het die hoogste MIV/Vigs syfer in Kanada wat wenkbroue laat lig.

- Reuters

Lees meer oor: studie  |  dwelms  |  miv/vigs

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.