Churchill bang VVV voorval veroorsaak "massa paniek"

2010-08-07 03:32
Tweets Share Share line Print

Londen – Winston Churchill het blykbaar ‘n berig oor ‘n VVV-voorval stil gehou omdat hy bang was dit veroorsaak "massa paniek".

Die kleinseun van ‘n offisier in die Royal Air Force (RAF) het in 1999 ‘n brief aan die departement van verdediging oor die voorval geskryf.

Die offisier was ook blykbaar een van Churchill se persoonlike lyfwagte.

Sy brief en Churchill se beweerde reaksie het Donderdag die lig gesien.

Die Verenigde Koninkryk se nasionale argiewe het  meer as 5 000 bladsye van korrespondensie, sketse en verslae van Vreemde Vlieënde Voorwerpe-voorvalle Donderdag bekendgestel.

Blykbaar het die man se oupa gehoor hoe Churchill en Eisenhower ‘n sekere voorval bespreek.

Daar is aan Churchill berig dat ‘n vliegtuig oppad terug van ‘n verkenningsvlug  ‘n VVV gesien het.

Die VVV het blykbaar geluideloos langs die vliegtuig in die lug gehang en die bemanning het selfs foto’s van die Vreemde Vleende Voorwerp geneem.

Volgens die korrespondensie, wat Donderdag bekendgemaak is, het Churchill onmiddellik beveel dat dit as hoogs geklassifiseerde informasie beskou moet word.

Hy het blykbaar aangevoer dat die uitlating van die voorval “tot massa paniek" kan lei en mense "hul geloof in die Kerk kan kos”.

Volg Nuus24 op Twitter
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.