China maak 3D-kaart van die maan

2009-09-29 14:23
Tweets Share Share line Print

Beijing- China het ‘n hoë-resolusie, driedimensionele-kaart van die hele oppervlak van die maan saamgestel.

Hierdie deurbraak sal ‘n belangrike rol speel in China se toekomstige maanlandings.

Kort nadat dié land in 2003 vir die eerste keer iemand in die ruimte ingestuur het, mik hulle nou om ‘n elektronies-beheerde toestel na die man se oppervlak te stuur. Teen 2020 hoop hulle om die eerste persoon uit China na die maan te stuur.

Die kaart is saamgestel deur data wat versamel is deur ‘n kamera wat op die Chang’e 1 gemonteer is. Dié onbemande-ruimtetuig is in 2007 na die maan gestuur.

Die kaart sal ook bydra tot wetenskaplike studies oor die maan en sy evolusie oor die jare.

–Sapa, AFP
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.