China herstel internettoegang

2010-05-15 03:25
Tweets Share Share line Print

Beijing – China het Vrydag internettoegang in sy Xinjiang-streek herstel, het die plaaslike regering gesê.

Dít bring tien maande se beperkte en in sommige dele geen internettoegang tot ‘n einde ná die dodelike etniese betogings in Julie verlede jaar.

Volgens die plaaslike regering is alle dienste herstel en het die sosiale en ekonomiese ontwikkeling ‘n hupstoot gegee.

Xinjiang het toegang tot die internet, internasionale telefoonoproepe sowel as sms-boodskappe afgesny nadat lede van China se etniese groep aanvalle uit weerwraak geloods het.

- Vir die volledige storie besoek iol.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: aanvalle  |  sci-tech  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marthinus sê... Snaaks toe ek BBC kyk toe se hulle dit was net gerugte en dat dit nie prakties sal wees nie. Die oerknal kan nogal interressante beelde wys. Bv hoe ons voor-voor-vaders in beesvelle gedans het en baie vrouens gehad het. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.