Cameron soek meer beheer oor Facebook, Twitter

2011-08-12 15:44
Tweets Share Share line Print

Londen – David Cameron, die Britse premier, het die sosiale netwerke Facebook en Twitter as sondebokke vir hul rol tydens onluste in dié land uitgesonder.

Cameron het gesê die vrye vloei van inligting kan soms ‘n probleem wees.

Hy het verteenwoordigers van die sosiale netwerke Facebook en Twitter, asook die BlackBerry-vervaardigers Research in Motion, na ‘n vergadering genooi waar hulle rol in die onluste bespreek sal word.

“Almal wat die gebeure in ons land gevolg het sal geskok wees om uit te vind hoe sosiale media gebruik is om die onluste te mobiliseer,” het hy aan die parlement gesê.

“Die vrye vloei van inligting is goed, maar dit kan ook vir kwaad gebruik word.”

“Wanneer mense sosiale media gebruik om geweld aan te vuur, moet hulle gestop word,” het hy gesê.

Cameron het ook gesê die regering werk aan ‘n voorstel om oproeriges van sosiale netwerke te vebied.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... 'n Halwe eier is darem beter as 'n lee dop. Sal graag wil sien hoe die 2 lande met duisende kilometers tussen hulle, die taak gaan verrig. Gelukkig sal gesteelde staal aan die kant nie die projek in sy geheel ontspoor nie. Hoop nietemin ons trek voordeel bring ons kant. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.