COP17 'n groot sukses, sê Zuma

2011-12-11 19:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma het Suid-Afrika Sondag geluk gewens met die sukses van die COP17-beraad in Durban.

"Die uitkoms in Durban is 'n oorwinning vir Afrika. Probleme wat so lank geneem het om op te los is opgelos op ons grondgebied," het Zuma in 'n verklaring gesê.

"Ons is baie bly en trots op die Suid-Afrikaanse span wat so hard gewerk het saam met die Verenigde Nasies se raamwerkkonvensie oor klimaatsverandering (UNFCCC)," het hy gesê.

Besluite is by die COP17-beraad geneem om geld opsy te sit vir die begin van 'n Groen Klimaatfonds, wat ontwikkelende lande sal help in hulle pogings om in die toekoms skoon energie op te wek.

Daar is ook op die beraad besluit op 'n padkaart na 'n wêreldwye klimaatooreenkoms wat, vir die eerste keer, alle groot vrystellers van kweekhuisgasse sal insluit.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: groensake  |  cop17

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich sê... 'n Halwe eier is darem beter as 'n lee dop. Sal graag wil sien hoe die 2 lande met duisende kilometers tussen hulle, die taak gaan verrig. Gelukkig sal gesteelde staal aan die kant nie die projek in sy geheel ontspoor nie. Hoop nietemin ons trek voordeel bring ons kant. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SENIOR BOOKKEEPER (St Helena Bay) - FMCG

Britannia Bay, St Helena Bay, South Africa
West Coast Personnel
R12000 - R15000

Java Developer

Cape Town, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R40000 - R48000

Software Quality Assurance Tester

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.