Buurman tronk toe oor kinderporno op gesteelde Wi-Fi

2011-07-13 13:13
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Kuberkaker van Minnesota is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis ná hy sy bure se Wi-Fi-internet gebruik het om hulle vals te beskuldig van seksuele teistering en die verspreiding van kinderpornografie.

Barry Ardolf (46) het herhaaldelik sy bure se Wi-Fi-internetverbinding in 2009 misbruik om wraak teen sy bure te neem.

Sy wraaksugtigheid het glo begin kort na Matt en Bethany Kostolnik langs hom ingetrek het.

Hul 4-jarige seuntjie het glo op die dag van die trek weggedwaal en by Ardolf se huis opgeëindig.

Toe Ardolf hom terug huis toe geneem het, het hy die kleuter na bewering op die mond gesoen.

“Ons het langs ‘n pedofiel ingetrek,” het Bethany aan haar man gesê.

Die woedende Ardolf, ‘n rekenaartegnikus, het daarna twee weke geneem om die Kostolnik-gesin se Wi-Fi-netwerk te kraak en daarna ‘n MySpace-profiel in Matt se naam te skep waarop hy kinderpornografie gelaai het.

Hy het ook Matt se vroulike medewerkers deur sy e-posadres seksueel geteister.

“Hy het maande lank ondenkbare skade aan die Kostolnik-gesin se lewe aangerig en hulle in hul eie huis laat kwesbaar voel,” het regter Timothy Rank gesê voor hy Ardolf tot 18 jaar tronkstraf gevonnis het.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.