Burgemeesters teken verklaring oor klimaat

2011-12-06 08:30
Tweets Share Share line Print

Durban – Die Durban-verklaring, waarin plaaslike owerhede die verantwoordelikheid neem om stede en dorpe se inwoners te help om by klimaatsverandering aan te pas, is gister hier by COP17 onderteken.

Altesame 114 burgemeesters het die Durban-verklaring onderteken. Die burgemeesters is verteenwoordigers van 900 plaaslike owerhede in 28 lande.

Dié verklaring hou ook verband met plaaslike owerhede se erkenning van die bedreigings en uitdagings van klimaatsverandering en dat dit húl plig is om mense daarby te laat aanpas.

Die burgemeesters het gister in ‘n gesamentlike verklaring gesê hulle besef die uitdaging wat klimaatsverandering aan hulle stel, is besonder groot.

Hulle erken dat plaaslike owerhede die verantwoordelikheid het om toe te sien dat volhoubare ontwikkeling plaasvind. Hulle wéét dis hulle wat hul inwoners sal moet help om aan te pas.

Hulle stem eenparig saam dat “aanpassing” by klimaatsverandering aan die kern is van die mens se voortbestaan.

Hulle erken onder meer die regte van moeder aarde en dat die mens se voortbestaan in die weegskaal is weens die feit dat voorheen aangeneem is groei kan “oneindig” plaasvind.

Hulle erken ook dat die “ryk” noorde in die “skuld” is by die “arm” suide.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: cop17  |  klimaatsverandering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.