Buffels bly gevaarlike diere, sê kenner

2012-01-19 07:01
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Dr. Willie Cronjé wat Dinsdag op sy wildplaas by Boshof in ’n buffelaanval gesterf het, is slegs een van twee mense wat die afgelope dekade buite die veld deur ’n buffel aangeval is.

Reuben Saayman, ondervoorsitter van die nasionale vereniging vir buffeleienaars, sê slegs twee buffelaanvalle op mense wat nie in die veld was nie, is die afgelope tien jaar aangemeld.

“Dit is ’n pluimpie vir Suid-Afrikaanse buffelboere en hul professionele hantering van dié diere.

“Dit is baie sleg as lewens in die proses geneem word en ons harte gaan uit na dr. Willie Cronjé se familie en vriende.”

’n Vriend van Cronjé, André de Kock, sê die buffel wat Cronjé sy lewe gekos het, is in die boma wakker gemaak nadat hy verdoof is.

“Almal het uit die boma beweeg voordat die dier wakker was. Die buffel het in die boma se drukgang na ’n hok beweeg. Cronjé het probeer om die hok se hek van buite die boma toe te maak, toe dit vasgehaak het.

Hy het toe in die boma ingeklim aan die buitekant van die hok waarin die buffel was om die hek te probeer toemaak.”

De Kock sê die buffel het Cronjé gewaar en weer by die hek uitgestorm. Dit het Cronjé met een horing geskep.”

Saayman sê buffels is gevaarlike wilde diere. Bulle se aanvalspatrone verskil gewoonlik van dier tot dier. “Koeie met kalfies is baie gevaarlik, terwyl bulle eers kwaad moet word voordat hulle aanval.”

’n Baie aggressiewe buffelbul kan ’n mens skep en deur die lug gooi, trap en gaffel en daarmee aanhou, terwyl ’n ander bul op ’n mens kan afstorm, omgooi en dan verder hardloop sonder om om te draai. ’n Ander aanvalsvoorbeeld is dié van ’n bul wat ’n persoon met een horing kan deurboor en dan weghardloop. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: diere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SENIOR BOOKKEEPER (St Helena Bay) - FMCG

Britannia Bay, St Helena Bay, South Africa
West Coast Personnel
R12000 - R15000

Java Developer

Cape Town, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R40000 - R48000

Software Quality Assurance Tester

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.