Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bruce Willis sleep Apple hof toe

2012-09-03 18:42
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aksie-ster Bruce Willis is in ‘n geveg betrokke om sy musiekversameling te red.

Die akteur gaan Apple hof toe sleep sodat hy die liedjies wat op sy iPod afgelaai is, eendag vir sy dogters kan nalaat as hy dood is, het Sky News berig.

Willis het glo al duisende dollars op sy musiekversameling spandeer.

Onder Apple se huidige bepalings en voorwaardes kan Willis nie sy musiek vir Rumer, Scout en Tallulah agterlaat nie, omdat die musiek tegnies net ‘geleen’ is en nie besit word nie.

Dit beteken dat sy versameling basies niks werd sal wees as hy doodgaan nie.

Die 57-jarige akteur het glo sy prokureurs gevra om ondersoek in te stel of die musiek onder die eienaarskap van ‘n familietrust geplaas kan word.

‘n Wen teen die tegnologiereus Apple kan miljoene mense bevoordeel wat liedjies van iTunes afgelaai het.

Baie mense kom nie agter dat hulle liedjies onder ‘n lisensie-ooreenkoms aflaai nie. Dit beteken dat die liedjies nie aan ander mense bemaak kan word nie.

En as Apple vermoed dat die reëls verbreek word, kan hulle die gebruikers se rekeninge opskort.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: apple  |  bruce willis  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Ek sal maar die alternatiewe manier gaan doen indien ek kanker sal kry. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
  • Saturday Craighall - 08:41 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    SERIOUS ACCIDENT at Conrad Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.