Britse magte gewaarsku oor Facebook, Twitter

2011-06-15 16:50
Tweets Share Share line Print

New York – Die Britse ministerie van verdediging het twee YouTube-videos opgelaai wat weermagpersoneel waarsku oor hul gebruik van sosiale media.

In een video skryf ‘n ma op Facebook van haar seun se opgewondenheid oor die besoek van ‘n BBP aan sy militêre kamp in Afghanistan. Skielik sit ‘n gewapende man in ‘n balaklawamus langs haar en luister na haar staaltjies.

“Dit is nie net jou vriende en familie wat jou status updates lees nie,” waarsku die teks op die video.

Die ander video wys twee weermagvroue se aand uit en hoe hulle gereeld hul doene en late op Foursquare en Twitter uitbasuin. Die dreigende figuur in die mus maak weer sy verskyning en dans saam met die vroue.

“Is dit net jou vriende wat weer waar jy rondbeweeg?” vra die teks.

Lees meer hier.

Kyk hier na die video-waarskuwings oor sosiale media.




Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.