Brakkie leef ná ’n week in gat

2011-11-15 09:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Hy het net drie bene en ’n kort stompie vir ’n stert, maar dié hondjie het nog lank nie gaan lê nie.

Tendai, wie se naam “dankbaar vir God” beteken, is een van die ergste gevalle wat die dierewelsynsorganisasie Wetnose in Bronkhorstspruit in ’n lang tyd gesien het. So sê Debbie Herselman, hoofbestuurder van Wetnose.

Dié ses maande oue basterbrakkie is sowat ’n week gelede deur ’n jong man daar aangebring.

“Hy was oortrek van die maaiers. Die wurms het hom byna lewend opgeëet,” het Herselman gesê.

Volgens haar is Tendai in ’n gat op ’n plaas naby Refilwe, buite Cullinan, gevind.

“Werkers op die plaas het die man (van die plaas) glo in kennis gestel.

“Die man het die hondjie eers huis toe geneem waar hy hom gewas het om van wurms ontslae te probeer raak.

“Toe hy besef die hondjie se beserings is baie erger as wat hy eers gedink het, het hy hom hierheen gebring.”

Tendai se linkeragterbeen moes verlede week tot onder sy knie geamputeer word en sy stert is nou ’n stompie.

“Ons weet nie hoe hy in die gat beland het nie. Ons vermoed hy was dalk eers deur ’n motor raak gery en het toe op ’n onverklaarbare wyse in die gat beland.”

Herselman het gesê Tendai was minstens ’n week lank in die gat.

“Hy was baie ontwater en uitgehonger,” het Herselman gesê.

Die organisasie se hokke is oorlopens toe vol met sowat 290 honde, 60 katte, vyf donkies, skape en ander pluimvee.

Die behoefte aan honde- en katkos is ook groot. 

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Beeld

Lees meer oor: dierebeskerming  |  diere  |  honde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.