Borsvoeding help babas se breine groei

2011-09-02 10:09
Tweets Share Share line Print

Londen – Ma’s wat hul babas borsvoed se kinders het groter woordeskatte en kan beter redeneer op 5-jarige ouderdom, het ‘n nuwe studie bevind.

Borsvoeding maak die grootste verskil onder babas wat vroeg gebore is en met hul breinontwikkeling moet opvang, het die studie bevind.

Borsvoeding word ook met verskeie ander gesondheidsvoordele, soos minder infeksies, in die kindertyd verbind.

“Daar is belangrike vetsure in borsmelk wat veral goed is vir sel- en breinontwikkeling,” het Amanda Sacker, een van die navorsers van die Universiteit van Essex, gesê.

“Daar kan ‘n verskil in die hormoonvlakke en groeifaktore wees teenoor bottelmelk,” het sy gesê.

“Dit kan ook wees dat babas wat borsmelk drink meer vasgehou word, wat hulle sosiaal bevoordeel,” het sy bygevoeg.

Die navorsers het sowat 12 000 babas wat tussen 2000 en 2002 in Brittanje gebore is, ondersoek.

Die bevindinge is in The Journal of Pediatrics gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 59,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

NISSAN

Almera 1.6 Luxury
2002
R 64,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.