Boere se belange by COP17 op agenda

2011-11-28 12:10
Tweets Share Share line Print

Durban – COP 17, die Verenigde Nasies (VN) se konferensie oor klimaatsverandering, begin Maandag in Durban en verskeie organisasies gaan hier vir die landbou en boere se belange veg.

Maite Nkoana-Mashabane, Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking en ook ‘n voorsitter van COP 17, het vroeër gesê die landbou is een van die belangrikste sektore wat deur klimaatsverandering geraak word en verdien ’n plek op die sakelys van die debatte.

Die Konfederasie van Suider-Afrikaanse Landbou-unies (Sacau), wat waarnemerstatus by COP 17 het, sê hy gaan hom ook beywer om die landbou op die sakelys oor klimaatsverandering te kry.

“Die landbou is die ekonomiese hoeksteen van die meeste Afrikalande en dra beduidend by tot voedselsekerheid en verligting van armoede vir miljoen huishoudings,” het Ishmael Sunga, uitvoerende hoof, gesê.

– Lees die volledige storie hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Landbouweekblad

Lees meer oor: landbou  |  klimaatsverandering  |  cop17  |  boere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.