Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Blootstelling aan uraan deur tande bestudeer

2012-12-23 14:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Tandartse in die Potchefstroom-gebied gaan tande van skenkers insamel om die uraanvlakke in die water beter te verstaan, is berig.

Die versameling van tande van skenkers is deel van 'n opname vir die Kankervereniging van Suid-Afrika om die omvang van die blootstelling aan uraan in die gebied te ondersoek.

Dr. Carl Albrecht, studieleier, het gesê die blootstelling aan uraan kan kanker veroorsaak.

Albrecht het aan Saturday Star gesê uraan kan hormone versteur, wat dalk die oorsaak van kanker en kognitiewe funksie kan verhoog.

Hy het verder gesê volwasse tande, insluitend verstandtande wat uitgetrek is, sal in die studie gebruik kan word, omdat dit uraan "vasvang".

Dertig tande sal kom van inwoners van Potchefstroom wat minstens vyf jaar in die gebied woon en slegs kraanwater gedrink het.

Die gebied se kraanwater kan dat blootgestel word aan uraan deur sypeling uit die nabygeleë mynhope en mynwater.

Vir 'n kontrolegroep sal 30 tande ook van mense in Ventersdorp geneem word.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gesondheid
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Corne Heyns sê... hulle moet dit in die noord-wes ook inbring.. Het 'n hele paar goedjies om met hulle te deel.. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.