Blog oor 100 soene nou websensasie

2009-09-14 17:30
Tweets Share Share line Print

Taipei – 'n Vrou van Taiwan se begeerte om 100 mans in Parys te soen het oornag in 'n websensasie verander nadat sy al die inligting omtrent haar soentog op haar, nou gewilde blog gesit het.

Yang Ya-ching (27) ‘n student wat haar meestersgraad in musiek doen, het al meer as 54 soene ontvang.

Sy het baie aandag getrek nadat sy oor haar ervaring begin blog het en selfs foto’s van sommige van dié soene op haar blog gelaai het.

Van die vrywilligers wat Ya-ching met haar projek gehelp het is onder andere 'n fabriekswerker, 'n model, 'n Italiaanse toeris en selfs 'n soldaat wat die stad van liefde vir 'n dag besoek het.

"Ek het drie jaar gelede met die idee vorenedag gekom,” het sy op haar blog geskryf. "Drie van my vier vriende het my gewaarsku en gesê die kans is groter dat ek eerder geklap as gesoen gaan word.”

Ya-ching wat beplan om ‘n boek oor haar ervaring te skryf, het al meer as 1.97 miljoen besoekers op haar blog getrek. Maandag het haar blog meer as 224 000 besoekers gehad.

"Is jy nie bang jy tel siektes op nie?” het een van haar aanhangers gevra.

“Nee,” het sy gesê. “Hoe meer jy vrees, hoe minder bereik jy.”

- AFP

  

Lees meer oor: blog  |  internet  |  tegnologie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accounts Clerk - Jhb (Midrand)

Johannesburg South, South Africa
CME Recruitment
R12000

SENIOR BOOKKEEPER (St Helena Bay) - FMCG

Britannia Bay, St Helena Bay, South Africa
West Coast Personnel
R12000 - R15000

Java Developer

Cape Town, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R40000 - R48000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.