Blackberry is dood! Of is dit?
2010-12-03 16:07
New York – Is die Blackberry-vervaardiger Research in Motion op die randjie daarvan om uit die mode te gaan, of is dit die volgende groot ding in tegnologie?
Beleggers kan blykbaar nie besluit nie, berig CNN.
RIM-aandele het vanjaar met 9% gedaal. Die aandele het lelik getuimel te midde besorgdheid dat verkope gaan sukkel teen Apple se iPhone en iPad, asook nuwe fone van Google, Motorola, Samsung en dies meer.
Lees meer by CNN.