BlackBerry-gebruikers mor weer

2011-10-12 08:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Miljoene BlackBerry-gebruikers in Afrika, die Midde-Ooste en Europa was Dinsdag woedend dat BlackBerry se internetdienste die tweede keer in twee dae ure lank onderbreek is.

Research in Motion (RIM), die vervaardigers van BlackBerry, het Dinsdag in ’n verklaring gesê ’n bediener-probleem by hul datasentrum in Slough, Engeland, het Maandag ’n onderbreking vir gebruikers in Europa, die Midde-Ooste en Afrika veroorsaak.

Daar is gesê die probleem is Dinsdagoggend opgelos. Enkele ure later, omstreeks 14:30, het die internet weer gegons nadat gebruikers opnuut sonder toegang tot e-pos, internet of BlackBerry Messenger (BBM) gelaat is. Ure voor die tweede onderbreking het RIM ’n wêreldwye verklaring uitgereik om te bevestig die diens is herstel.

“Ons vra om verskoning vir die ongerief wat gebruikers ervaar het,” lui dié verklaring.

“Inligting oor die oorsake van sulke probleme is selde onmiddellik beskikbaar. Die prioriteit is altyd eers om die dienste te herstel. Daarna word ’n ondersoek begin om die oorsaak te bepaal.”

Baie korporatiewe BlackBerry-kliënte het volgens BBC News se webtuiste, www.news.bbc.co.uk, gesê hulle het geen onderbrekings ervaar nie.

Dít dui glo daarop dat die probleem ontstaan het by die bedieners vir BlackBerry se sogenaamde BIS-diens, eerder as by die BlackBerry Enterprise-bedieners (BES).

Volg Nuus24 op Twitter


- Volksblad

Lees meer oor: blackberry  |  slimfone  |  selfone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
52 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.