Biotegnologie kan ekonomie dryf – minister

2009-07-23 16:06
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Biotegnologie gaan waarskynlik die grootste dryfveer van die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie eeu word, het die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, gesê.

“Die 21ste eeu is die eeu van biologie,” het Pandor tydens ’n toespraak by die Nasionale Biotegnologie Werkswinkel vandag in Pretoria gesê.

Winste uit biotegnologie het tussen 2000 en 2007 meer as $100 biljoen (R769 biljoen) tot die Amerikaanse ekonomie bygedra, het die minister gesê. Dit verteenwoordig 2.5% van die land se bruto nasionale produk.

Hierdie wins is egter ingebring deur 250 000 mense, wat slegs ‘n sesde van ‘n persent van die land se totale werkende populasie verteenwoordig.

“Verkope uit die VSA se biotegnologie sektor was $50 biljoen (R382 biljoen) in 2003, terwyl verkope in dieselfde sektor in Suid-Afrika $290 miljoen (R2.2 miljard) beloop het,” het Pandor gesê.

Sy het beklemtoon dat die Suid-Afrikaanse regering die land se biotegnologie sektor moet uitbrei.

“Die Suid-Afrikaanse biotegnologie sektor is eenvoudig te klein,” het Pandor gesê.
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.