Bill Gates vra vir wonderwerke

2010-02-15 12:43
Tweets Share Share line Print

Kalifornia – Bill Gates, stigter van Microsoft en filantroop, het die noodsaaklike ontwikkeling van omgewingsvriendelike energie by 'n TED-konferensie in Kalifornië beklemtoon.

“Ons sal wêreldwyd ‘n nuwe sisteem moet skep,” het Gates tydens ‘n toespraak by die TED (Technology, Entertainment, Design) Konferensie in Kaliforinië gesê.

“Ons het wonderwerke nodig op die gebied.”

Ten spyte van die feit dat hy self al miljarde aan nuwe teenmiddels en verbeterde landboutegnieke spandeer het, is Gates nou van mening dat dit belangriker is om ‘n goedkoop, omgewingsvriendelike energiebron te ontwikkel.

Kliek hier vir die volledige storie.

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: omgewingsake  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SENIOR BOOKKEEPER (St Helena Bay) - FMCG

Britannia Bay, St Helena Bay, South Africa
West Coast Personnel
R12000 - R15000

Java Developer

Cape Town, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R40000 - R48000

Software Quality Assurance Tester

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.