Beyoncé se magie groter as Osama, WB op Twitter

2011-08-30 14:47
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die skielike nuus oor die sangeres Beyoncé Knowles se swangerskap is die nuus wat tot dusver die grootste gegons op Twitter afgegee het, het die sosiale netwerk se beeldpoetsers gesê.

Sy en haar man, die rapper Jay-Z, verwag hul eersteling.

Die sangeres se aankondiging Sondag by MTV se jaarlikse Video Music-toekennings is gevolg deur 8 868 tweets per sekond.

Dit beteken Beyoncé se aankondiging het die netwerk harder laat gesels as toe Japan en Amerika mekaar die stryd in die eindstryd van die Sokkerwêreldbeker vir vroue aangesê het. Daar was ook minder verkeer oor die Japanse nuwejaar en selfs ná die dood van Osama bin Laden.

Verkeer na die musiekkanaal MTV se webtuiste, MTV.com, via sosiale media, het ook vanjaar 76% gestyg teenoor verlede jaar.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: beyonce knowles  |  internet  |  twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Cape Town, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R40000 - R48000

Software Quality Assurance Tester

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

InterSystems and Cache Developer

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 125kW
2007
R 302,000.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

PEUGEOT

206 Popart 1.4 3-dr
2005
R 79,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.