Bejaarde woefies se gemaklike oudag

2011-06-15 20:58
Tweets Share Share line Print

Tokio – Daar word gereeld gesê wagter lyk na sy baas en in Japan waar die populasie se gemiddelde ouderdom gou aanstap word daar ook mooi vir dié gryses gesorg.

Beter kos vir troeteldiere het in dié Asiese land honde en katte se lewensverwagtinge verleng en ‘n besigheidsektor tot gevolg wat vir die bejaardes van dieredoeke, loopwaentjies, 24-uur nooddienste en selfs jonger weefsel voorsien.

Japanners hou sowat 22 miljoen honde en katte aan volgens die land se reguleerder van troeteldierkos. Die vierpote oortref kinders onder 15 jaar oud met sowat 30% in getal.

Die land se populasie krimp sedert 2007 en die lae geboortesyfer en hoë lewensverwagtinge veroorsaak ‘n oorbevolking van die ouer geslag. Sowat ‘n kwart van die land se populasie is ouer as 65.

Om die diere in staat te stel om die skemer van hul lewens in die son deur te bring vervaardig maatskappy soos Yamahiso Co. loopwaentjies, doeke en selfs ‘n matrassie met handvatsels om die gryse uit die bed te help.

Eienaars in die land sorg glo liewer vir hul troeteldiere tot die bittereinder toe as om hulle te laat uitsit.

“Beëindig jy ‘n familielid se lewe as hulle ‘n ongerief raak?” het Michiko Ozawa (67) gevra. Sy het haar hond, Shiro, versorg tot hy natuurlik gevrek het.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: troeteldiere  |  honde  |  katte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

KA 1.3
2006
R 59,500.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 116,995.00

MINI

COOPER CVT AT
2008
R 235,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.