Beheer jou rekenaar binnekort met jou oë

2012-01-09 16:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Toe die iPad uitgekom het is die rekenaarmuis vinnig onttroon deur die mag van die tabletrekenaar se raakskerm, maar as jy jou oë uitvee kan die raakskerm die volgende slagoffer wees.

Tobii Technology se “gaze interaction”-stelsel laat gebruikers toe om hul rekenaarskerms met hul oë te beheer.

Mense kan deur webblaaie en fotogalerye blaai deur bloot gebruik te maak van kyke.

Die tegnologie van die Sweedse maatskappy kom van ‘n 2001-navorsingsprojek by Stockholm Universiteit wat deur die stigters van Tobii uitgevoer is.

Hierdie tegnologie kan binnekort beskikbaar wees vir verbruikers.

Tydens die elektronika-verbruikerskou in Las Vegas het die maatskappy Tobii-sagteware aan Microsoft se opkomende Windows 8-bedryfstelsel gekoppel.

Besoekers kon voor die skerm sit en deur slegs van hul oë gebruik te maak tussen Windows-skerms beweeg, deur foto’s blaai en selfs op die kleinste knoppie in ‘n Word-dokument klik.

– Lees meer by die Los Angeles Times

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: rekenaars  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

KA 1.3
2006
R 59,500.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 116,995.00

MINI

COOPER CVT AT
2008
R 235,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.