Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bedrieërs maak R2 milj. uit internet-slenter

2013-02-20 10:37
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Die polisie in Thailand het vier mense in hegtenis geneem op aanklagte dat hulle vroue op Facebook en ander sosiale netwerke met beloftes van romanse genader het en dan hulle geld gesteel het, het nuusberigte Woensdag gelui.

Die verdagtes is drie Nigeriese mans en ‘n Thaise vrou.

Die verdagtes is daarvan aangekla dat hulle agt miljoen baht (sowat R2,4 miljoen) van 18 vroue gesteel het voordat hulle Maandag in ‘n woonstelgebou in Bangkok in hegtenis geneem is.

Die Nigeriërs het hulle as ryk, aantreklike Amerikaanse en Europese mans voorgedoen. Hulle het vals foto’s op sosiale netwerke gelaai, het lt.genl. Panu Kerdlarppol gesê.

Hulle het van 'n maand tot 'n jaar met hul slagoffers op die internet gepraat om die vroue te oortuig hulle is lief vir hulle, het Panu gesê.

Die mans sou dan aan die slagoffers sê hulle het waardevolle items as geskenke aan hulle gestuur, waarna hulle vervalste fakture van die duur items vir die vroue oor die sosiale netwerke sou wys.

Die Thaise medepligtige sou gevolglik as ‘n regeringsbeampte optree en aan die slagoffer sê hulle moet doeanebelasting betaal om die items te ontvang.

Die slagoffers is aangesê om die geld via ‘n bankoordrag te betaal.

Die bende bestaan volgens Panu uit 70 lede. Die groep se leier is glo in Maleisië gebaseer.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: bedrog  |  slenters
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Vryheid van spraak is 'n luuksheid wat min mense deesdae toegang tot het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Jukskei Park - 14:45 PM
    Road name: Witkoppen Road Both Ways
    DELAYS through Fourways
  • Friday Sunninghill - 14:37 PM
    Road name: Rivonia Road
    Traffic lights not working at Leeuwkop Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.