Bedgoggas word weer wakker

2011-01-20 13:31
Tweets Share Share line Print

Washington - Wetenskaplikes het die bedgogga behoorlik uit sy snoesige kol geruk en presies gekyk hoe dié lastige wesentjie aanmekaar gesit is.

Die ontleding van die outjies se samestelling het navorsers gelei na verdagtes wat die goggas immuun maak teen selfs uiters sterk gifstowwe.

Die bloedsuiende goggas dra darem nie ernstige siektes oor nie, maar die gejeuk en gekrap kan ´n pes raak.

“Bedgoggas se oplewing is ´n groot probleem. Hulle vervuil tans beddens wêreldwyd,” het navorsers van die Ohio State-universiteit in die Library of Science joernaal PLoS ONE geskryf.

Die jeukmakertjies beleef glo ´n oplewing in digbewoonde stede soos New York en Parys, ´n sowat vervyfdubbeling.

Mens kan hulle glo ook van jou bure erf. Die ruil van meubels en selfs internasionale reis kan die kewers versprei, het navorser Xiaodong Bai van die Cimex lectularius-gogga gesê.

Hul studie is gemik om die gene wat die goggas uiters sterk teen gifstowwe maak te vind. Omprakash Mittapalli, ´n medenavorser, het gesê “die soektog na die gene sal dit moontlik maak om bedgoggas in die toekoms beter te kan beheer.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: goggas  |  bedgoggas  |  gene

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Debtors controler

Durbanville, South Africa
Exceed HR
R15000 - R20000

Technician

Cape Town, South Africa
Executech
Market Related

VB C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

KA 1.3
2006
R 59,500.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 116,995.00

MINI

COOPER CVT AT
2008
R 235,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.