Beampte in sop oor YouTube-video

2012-01-11 12:10
Tweets Share Share line Print

Bangkok – 'n Doeane-beampte van Thailand is gedemoveer nadat 'n video op YouTube gewys het hoe hy 'n sekuriteitsbeampte op die lughawe aanrand.

Beeldmateriaal van 'n kringtelevisiekamera by Bangkok se Suvarnabhumi lughawe wys hoe die beampte deur 'n sekuriteitspunt beweeg en weier om deursoek te word. Op die video kan daar gesien word hoe hy die sekuriteitsbeampte teen sy ore slaan.

Die beampte wys dan na sy naamplaat waarna die junior beampte buig om verskoning te vra.

Die video wat Maandag op YouTube geplaas is, is teen Dinsdag deur meer as 5 000 mense gekyk wat woedende kommentaar gelewer het.

Volgens direkteur-generaal Somchai Poolsavasdi van die doeane departement is die beampte intussen gedemoveer en verrig tans kantoorwerk terwyl 'n ondersoek oor sy gedrag tans aan die gang is.

Die departement het slegs die beampte se eerste naam, Sombat, bekendgemaak.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: bangkok  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

KA 1.3
2006
R 59,500.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 116,995.00

MINI

COOPER CVT AT
2008
R 235,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.