Bangladesh: Honde uitgedun weens hondsdolheid

2010-07-28 02:57
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Bangladesh beplan ‘n landwye veldtog om honde uit te dun en in te ent nadat dit aan die lig gekom het dat hondsdolheid die oorsaak van die meeste sterftes is, het ‘n beampte van die gesondheidsdepartement Dinsdag gesê.

In 2009 is nagenoeg 100 000 mense deur honde gebyt en ongeveer 2000 het weens hondsdolheid gesterf, het Moazzem Hossain gesê.

“Hondsdolheid is ‘n groot gesondheidsprobleem. Bangladesh het die hoogste aantal sterftes weens hondsdolheid per capita in die wêreld, het hy gesê.

Volgens hom kry hondsdolheid nie soveel aandag soos MIV/vigs of malaria nie.

Die veldtog skop volgende maand af.

Bangladesh het in 2009 ‘n soortgelyke veldtog van stapel gestuur, maar weens ‘n tekort aan die inentingstof het baie mense gesterf.

Die regering het vroeër hierdie maand ‘n nuwe inentingstof bekendgestel wat hondsdolheid finaal sal keer.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: kan jy glo  |  sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.