Babas word al ouer

2009-10-03 02:17
Tweets Share Share line Print

Denemarke - Die meeste babas wat vandag in ryk lande gebore word sal heel waarskynlik die 22ste eeu haal.

Indien die huidige lewensverwagting nie verander nie, kan babas van vandag meer as 'n 100 jaar oud word, het The Lancet, ‘n mediese joernaal gesê.

Meer ontwikkelde lande toon, sedert die 20ste eeu, ‘n verhoging van 30 jaar in die mense se verwagte leeftyd, het Kaare Christensen, ‘n professor by die Deense sentrum vir die navorsing van ouderdom aan die Universiteit van Denemarke gesê.

In die vyftiger jare het slegs 16% van 80-jarige vrouens en 12% van mans die ouderdom van 90 in gevorderde ekonomiese lande gehaal.
In 2002 het die getalle onderskeidelik tot 37% en 25% gestyg.

“Indien die lewensverwagting in onwikkelde lande aanhou verhoog, kan babas wat in 2000 in Frankryk, Italië, Europa, Amerika, Kaanada,Japan en Duitsland gebore is, hulle 100ste verjaarsdag vier,” het die joernaal gesê.

Die studie toon dat die ekstra jare minder onderhewig is aan gebrekke en afhanklikheid as in die verlede.

Die joernaal het egter gewaarsku dat ‘n langer leeftyd groter sosiale, ekonomiese en mediese uitdagings in die gesig kan staar wanneer die bejaardes baie raak.

“Die enigste oplossing hiervoor sal wees om werk, opvoeding, ontspanning en die grootmaak van kinders onder individue te versprei en die werkshoeveelhede onder verskillinde ouderdomme te varieër,” het die joernaal gesê.

- Sapa-AFP

 

Lees meer oor: navorsing  |  studie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

KA 1.3
2006
R 59,500.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 116,995.00

MINI

COOPER CVT AT
2008
R 235,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.