Apple-verkope skiet die hoogte in

2011-10-19 09:06
Tweets Share Share line Print

New York – Daar is groot verwagtinge van die Apple-maatskappy nadat iPhone-verkope rekords gebreek het, maar Wall Street is vol vertroue dat die wêreld se grootste tegnologie-maatskappy nie gaan teleurstel nie en weereens ’n goeie kwartaal gaan lewer.

Beleggers wat bekommerd is oor wêreldwye dalende verkope, donker ekonomiese vooruitsigte en die vinnige uitbreiding van Google se Android- mobiele sagteware het ’n bietjie ontspan nadat 4 miljoen iPhone 4S eenhede in drie dae verkoop is – meer as dubbel dié van sy voorgangers – ten spyte van ’n louwarm ontvangs in die media.

Apple se aandeelhouers het baie gehad om oor bekommerd te wees sedert Augustus toe Steve Jobs die leisels aan Tim Cook oorhandig het.

Die maatskappy het sy groot visionêre leier en mede-stigter verloor toe Jobs op 5 Oktober dood is. Sommige ontleders sê die onderbreking het ’n klein venstertydperk vir die kompetisie soos Google en hul Android-vennoot, Samsung, gebied om ’n voet in die deur te kry.

Maar Apple gaan ’n positiewe kort-termyn prentjie wys wanneer dit vandag die oorweldigende verkoopsyfer vir Julie tot September van sy nuwe iPhone en iPad onthul.  Channing Smith, mede-bestuurder van die groeifonds wat Apple-aandele besit, sê daar word nou op die vakansietydperk gefokus.

“Ons verwag Apple om hierdie Kersseisoen deur die dak te gaan”, sê hy. Daar is nietemin kommer oor toekomstige kompetisie in die mark - veral vanaf Microsoft en Nokia, asook oor die vinnig-groeiende Android-mark. Ander is bekommerd dat Apple se aandeelprys dalk té vinnig te hoog gestyg het.

– Die Burger

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

BMW

330i SPORT AT (E90)
2011
R 429,990.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.