Apple onthul nuwe iPhone

2010-06-09 15:00
Tweets Share Share line Print

Die nuwe iPhone 4

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

San Francisco – Apple het Maandag hul nuwe iPhone onthul wat later vanjaar beskikbaar sal wees.

Steve Jobs, hoof-uitvoerende beampte van Apple, het gespog met hul nuwe iPhone 4 wat ‘n kwart dunner as die huidige model is.

Die iPhone 4 se skerm is van 'n hoër kwaliteit en die battery gaan ‘n mens langer hou. Daar is ook ‘n spesiale sensor ingebou wat speletjies se kwaliteit verbeter.

Jy kan selfs met ander deur middel van video’s gesels via Wi-Fi.

Volgens Jobs sal die nuutste iPhone stelselmatig vrygestel word.

Die foon sal op 24 Junie eers in vyf lande beskikbaar wees. Teen Julie sal dit in 18 lande te koop wees en teen September sal dit wêreldwyd op die rakke te sien wees.

Ten spyte van die iPad se sukses in die eerste twee maande op die mark – wat meer as 2 miljoen in 60 dae verkoop het – is die iPhone Apple se hoofsaaklike toestel wat groei toon.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: iphone

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

BMW

330i SPORT AT (E90)
2011
R 429,990.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.