Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Apple betaal dalk R18 milj oor 4G-advertering

2012-06-08 14:32
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Amerikaanse tegnologiereus Apple het Vrydag ingestem om 'n boete van Aus$2,25 miljoen (sowat R18 miljoen) te betaal nadat hy Australiese gebruikers oor die plaaslike 4G-geskiktheid van sy iPad mislei het.

Australië se Mededingings- en Verbruikerskommissie (ACCC) het Apple hof toe gesleep oor misleidende advertering oor sy "iPad met WiFi en 4G"-promosie omdat die gewilde tablettoestel nie op die plaaslike 4G-frekwensie werk nie.

Die verbruikerskommissie het aan die federale hof gesê Apple het ingestem om die boete te betaal.

Apple het in Maart aangebied om 'n advertensie te plaas oor die iPad se funksies en Australiese klante, wat voel hulle is deur die "iPad met WiFi + 4G"-promosie mislei, te vergoed.

Hoewel die iPad se 4G-funksie slegs op netwerke in Amerika en Kanada werk, is dit bemark as 'n funksie wat regoor die wêreld werk. Volgens die ACCC kom dít neer op misleidende advertering.

Die tabletrekenaar word nou buite Noord-Amerika as "Wi-Fi+Cellular" bemark met 'n duidelike boodskap op Apple se Australiese webwerf dat die toestel nie op die 4G-frekwensie in dié land werk nie.

Apple het ingestem om buite die hof te skik en die boete sowel as die kommissie se regskostes te betaal.

Die maatskappy het ook ingestem om teen 13 Junie 'n vertroulike brief, met 'n finale besluit oor die boete en skikking van die saak, aan die regter te verskaf.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: australië  |  hof  |  apple
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Irene - 14:33 PM
    Road name: Nellmapius Drive Westbound
    DELAYS at Main Road
  • Wednesday Crown - 14:33 PM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.