Antidepressante dalk agter beroertes

2011-09-22 10:07
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Nuwe studie het bevind mense met depressie is effens meer geneig om beroertes te kry, wat kommer oor die moontlik rol van antidepressante in dié neiging laat ontstaan.

Navorsers het data van 28 vorige studies ondersoek en bevind daar was 106 meer gevalle van beroertes per 100 000 mense met depressie teenoor ander mense.

Die navorsers kan egter nie die verband verduidelik nie en bespiegel mense met depressie rook moontlik meer en oefen minder.

Daar is egter ‘n meer kommerwekkende verduideliking, meen die navorser An Pan van die Harvard-universiteit in Amerika.

In ‘n vorige studie het hy bevind mense wat antidepressante neem het ‘n groter kans op ‘n beroerte teenoor mense met depressie wat nie die medikasie neem nie.

"Antidepressante kan een van die faktore wees wat bydra tot ‘n groter kans om ‘n beroerte te kry en vorige studies het nie hiervoor voorsiening gemaak nie,” het Pan gesê.

Sy navorsing is in die Journal of the American Medical Association gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: medikasie  |  depressie  |  gesondheid  |  beroertes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

BMW

330i SPORT AT (E90)
2011
R 429,990.00

FORD

Ranger 2.5TD Hi-Trail D-Cab Dsl PU MY09
2009
R 199,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.