Almal wil vir Paul hê

2010-07-16 12:08
Tweets Share Share line Print


Kaapstad – ‘n Bieëry het rondom die wêreld se gunsteling seekat, Paul, losgebars, met Spanje voor in die koor om dié sokker-ster se aftrede te akkommodeer.

Die dieretuin in Madrid het aangedui dat hulle baie graag vir Paul die Seekat wil huisves ná hy met absolute akkuraatheid voorspel het dat Spanje die Wêreldbeker sal wen.

Paul is veronderstel om nou uiteindelik af te tree en dit wil voorkom asof Spanje die verkose land sal wees.

'n Dieretuin in die hoofstad Madrid het hom voorgeneem om enige bod op die seekat van 'n ander dieretuin te troef.

Die presiese bedrag wat Spanje bereid is om vir die seekat te betaal, is egter nie bekend nie.

Intussen het ‘n woordvoerder van Sea Life, die akwarium in Duitsland waar Paul tans woon, gesê dat die seekat hoegenaamd nié te koop is nie.

“Ons is glad nie in kontak met die dieretuin in Madrid nie en is glad nie van plan om ons seekat vir ‘n ander dier te ruil nie,” het Tanja Munzig van Sea Life gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: diere  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr
2008
R 366,756.00

OPEL

CORSA LITE 1.4i
2006
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.