Agt aangekla oor internet-seksvideo

2010-07-05 15:00
Tweets Share Share line Print

Djakarta, Indonesië - Die polisie in Indonesië het Maandag gesê hulle gaan agt verdagtes aankla oor 'n seksvideo-skandaal waarby bekendes betrokke is.

Ito Sumardi, hoofspeurder, wou nie die name van die verdagtes bekend maak nie, maar sê die modelle en TV-persoonlikhede Luna Maya en Cut Tari, wat glo saam met die rockster Nazril Ariel in die videos verskyn, is nie op die lys van verdagtes nie.

Ariel, die sanger van die plaaslike popgroep Peterpan, is in hegtenis geneem op aanklag dat hy die anti-pornografie wet verontagsaam het. Hy bly in aanhouding tot die verhoor.

Sumardi het gesê die agt ander verdagtes het die twee eksplisiete videos op die internet gelaai en 'n nasionale skandaal ontketen.

Indien hulle skuldig bevind word, kan hulle ses jaar tronkstraf en 'n boete van $110 000 (sowat R850 000) opgelê word.

Volg Nuu24 op Twitter



 

- Sapa - AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: pornografie  |  misdaad  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SAGE CRM Consultant

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

IPhone Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

ERP Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R240000 - R360000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr
2008
R 366,756.00

OPEL

CORSA LITE 1.4i
2006
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.