Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

AfriForum: 'Ja vir handel in renosterhorings'

2012-05-03 15:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – AfriForum het Donderdag 'n aankondiging dat die departement van omgewingsake dit oorweeg om die internasionale gemeenskap te nader met ’n voorstel om die handel in renosterhoring te wettig, verwelkom.

Edna Molewa, minister van omgewingsake, het vroeër aangekondig dat haar departement dié stap oorweeg as 'n moontlike manier om renosterstropery te bekamp.

"AfriForum steun die beginsel dat handel in renosterhoring gewettig moet word om renosterstropery hok te slaan," het Julius Kleynhans, AfriForum se hoof van omgewingsake, in 'n verklaring gesê.

Kleynhans het gesê hy sien dit as die enigste manier om die spesie van uitwissing te red.

“Sedert die begin van die jaar is 200 renosters reeds deur stropers doodgemaak in Suid-Afrika. Suid-Afrika het ’n geraamde 20 ton-voorraadopgaring van renosterhoring. Ons moet die mark oorstroom,” het Kleynhans gesê.

“Die prys van renosterhoring word op meer as R500 000 per kilogram geraam. Indien ons die mark oorstroom, sal dit pryse afdwing en die risiko van renosterstropery verhoog. Befondsing vir die bekamping van renosterstropery sal ook toeneem,” het Kleynhans gesê.

Die 16de kongres van die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) vind Maart volgende jaar in Bangkok, Thailand plaas. Die besluit oor die handel in renosterhorings kan by dié geleentheid hersien word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.